Soek

June J

Bloemfontein: Noorde of Suide?

Of jy nou met jou neus in die lug loop omdat jy in ’n klein meenthuisie in die Noorde bly, of met jou voete stewig op die aarde in jou “kasteel” in die Suide woon – elke Bloemfonteiner ken die debat: Noorde of Suide? Die waarheid is natuurlik dat daar nie ’n regte antwoord is nie. Albei het hul unieke karakter, voordele en uitdagings. Albei beskik oor uitstekende skole, goeie privaat hospitale...

Welkom by HuisKlik – want huiskoop is net lekkerder in Afrikaans

Suid-Afrika het nou ’n eiendomsplatform wat regtig joune is. Dink ’n oomblik terug aan die laaste keer wat jy ’n eiendom aanlyn gesoek het. Jy het waarskynlik dieselfde groot platform gebruik wat almal gebruik. Jy het Engelse filters deurgesif, gemiddelde foto’s gesien en uiteindelik ’n vorm ingevul wat jou nie regtig gevra het wat jy wil weet nie. Dit werk. Min of meer. Maar dit het nooit...