Goed onderhoue gesinshuis met groot woonstel

  • R 3 495 000,00

Goed onderhoue gesinshuis met groot woonstel

  • R 3 495 000,00

Eiendomsoorsig

  • Huis
  • Eiendomsoort
  • 4
  • Slaapkamers
  • 4.5
  • Badkamers
  • 4
  • Motorhuise

Beskrywing

Hierdie pragtige, noordfront gesinshuis het 'n warm atmosfeer sodra jy by die voorportaal instap. Die woonareas is ruim met 'n kaggel, en houtdeure wat na die tuin en swembad toe oopmaak. Die eetarea is langs die kombuis met soliede Emboya-houtkaste. Daar is teëlvloere, 'n onttrekkingswaaier, elektriese stoofplaat, dubbele oond, waterfilter en 'n aparte opwasarea met genoeg ingeboude kaste en waskamerruimte. Vanaf die eetarea het jy direkte toegang tot die tuin, verwarmde swembad en die buite-vermaaklikheidsarea.

Lees Meer

Besonderhede

  • Prys R 3 495 000,00
  • Erfgrootte 1487 m²
  • Slaapkamers 4
  • Badkamers 4.5
  • Motorhuise 4
  • Eiendomstatus Te Koop
  • Eiendomsoort Huis
  • Troeteldiervriendelik Ja
  • Potensiële Huurinkomste By navraag

Verbandrekenaar

Doen navraag oor hierdie eiendom