Eiendomsoorsig
- Huis
- Eiendomsoort
- 4
- Slaapkamers
- 3
- Badkamers
- 2
- Motorhuise
Beskrywing
Hierdie huis bied vier slaapkamers met drie badkamers. Die oopplan huis is modern met mooi afwerkings. Die kombuis het volop ingeboude kaste en 'n aparte opwaskamer. Die braaikamer het 'n ingeboude braai met skuifdeure wat na die tuin toe oopmaak. Die huis het 'n private tuin en ruimte vir 'n swembad. Die dubbelmotorhuise kom by die huis in, met ekstra veilige parkering binne die erf.
Die slaapkamers is ruim met ingeboude kaste, teëlvloere en blindings.
Zone lugversorgers in die hoofslaapkamer en die sitkamer.
Skakel vandag nog die agent.
Besonderhede
-
Prys R 3 200 000,00
-
Erfgrootte 784 m²
-
Slaapkamers 4
-
Badkamers 3
-
Motorhuise 2
-
Eiendomstatus Te Koop
-
Eiendomsoort Huis
-
Troeteldiervriendelik Ja
-
Potensiële Huurinkomste Per navraag
Verbandrekenaar
Maandeliks
-
Deposito
-
Leningsbedrag
-
Maandelikse Verbandbetaling



















